Tel die slapies
tot 17 Maart 2012 om 15:00
Die Venue

Stone Haven on Vaal is geleƫ ongeveer 45 km buite sentraal Johannesburg. 'n Pragtige 18 hektaar landgoed teen die skilderagtige oewer van die Vaalrivier.