an image

So het die groot dag toe aangebreek! Dit was absoluut 'n sprokiestroue en alles en nog meer waarvoor ons kon wens.

De fotos het pragtig uitgekom en ons het dit opgelaai vir almal om na te loer. Jul is welkom om dit self af te laai om te laat druk. FOTOS

Ons wil almal wat teenwoordig was net weereens bedank vir jul bydra om ons spesiale dag so onvergeetlik te maak.

Die wittebrood in Thailand was absuluut idillies en ons het wel 'n album om facbook gelaai as jul wil gaan loer.

Hoop om almal sommer weer spoedig te sien - goed gaan!

Al ons liefde
Christo & Anreheth.

 


Tel die slapies
tot 17 Maart 2012 om 15:00
Die Venue

Stone Haven on Vaal is geleë ongeveer 45 km buite sentraal Johannesburg. 'n Pragtige 18 hektaar landgoed teen die skilderagtige oewer van die Vaalrivier.